Wolfkop Golden Valley Villa
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wolfkop Golden Valley Villa bied 'n unieke ervaring en beskik oor 'n bosagtige atmosfeer met bome. Alhoewel die villa's nie direkte uitsigte oor die rivier bied nie, is dit net 'n kort entjie se stap na die rivier se rand.
Die kampterrein beskik oor 8 ruim tente wat elk tot 6 gaste akkommodeer. Elke tent sluit 'n leef- en eetarea in, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster.
Vir die ultieme ontspanning kan gaste in die KolKol-houtvuur-bubbelbad week en hulself ten volle verdiep in die skoonheid van die omgewing. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Dit is glamping op sy beste.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Werner Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 12
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang