Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsieshoek Mountain Lodge

  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R57, Witsieshoek, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Witsieshoek Mountain Lodge bied verblyf in die Drakensberge vir stappers, klimmers, avontuurreisigers en gesinne. Dit is aan die voet van die Drakensberg se Sentinelpiek geleë. Op 2286 m bo seespieël is die lodge die hoogste in die Noordelike Drakensberge.

Die Lodge het 8 nuut-opgeknapte chalets wat die pragtige uitsig het, en lieflike moderne meubels en toebehore. Vensters van vloer tot plafon bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Amfiteater. Die chalets is volledig toegerus met koninggrootte- of twee enkelbeddens, linne, asook 'n moderne en suite-badkamer met instapstort, toilet en wasbak.

Boonop bied die lodge 'n aantal ouer, gerieflike bungalows. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien, en verwarmers is beskikbaar aangesien aande op die berg koud kan word. Die bungalows is sirkelvormige geboue met 3 eenhede per gebou. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel en 'n asemrowende uitsig bied.

'n Sentrale restaurant verskaf ontbyt, en middagete en aandete word op 'n á la carte-basis aangebied. Die kroeg is oop vir alle gaste, en daar is 'n aantal doendinge wat in die area geniet kan word, insluitend voetslaan, bergklim en forelhengel. Hierdie area is die tuiste van die bedreigde baardaasvoël, vir voëlkykers om te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Caroline C
Saam met vriende
5.0
Great. Great service and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Jeandre V
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker kos en baie goeie ligging. Sien sterre.
Nov 2024
Francois L
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker basis kamo vir die Tugela Stap roete. Ontbyt was ingesluit wat nie geadverteer was nie.
Apr 2024
Maylen M
Saam met vriende
4.4
Good. Good stay, the stay at the lodge was good. We were warm and safe from snow.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
James L
Saam met lewensmaat
4.2
Waarde vir geld. Lekker gebly. Skoon en netjies en kos was goed.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Devonia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R57, Witsieshoek, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Gaste dink Witsieshoek Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R57, Witsieshoek, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYWFjZDQ4LTFiZWItNDg2Mi05NjgwLTVkNWQzYTE2ZDg2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 R 57, Witsieshoek Phuthaditjhaba 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.685815527819 28.900072120377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang