Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgenhof Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R322, Wilgenhof-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wilgenhof Kothuis is 'n knus selfsorg-eenheid vir 4 mense op 'n melkplaas sowat 3 km vanaf Heidelberg.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel, asook 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Gerieflikheidshalwe word 'n stel linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met OpenView.

Die leefarea maak oop op 'n stoep wat oor die tuin uitkyk, en veilige parkeerplek word voorsien.

Neem asseblief kennis, die eienaar woon op die perseel met hul troeteldiere, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Gaste kan Heidelberg verken, en die Wilgenhof Kothuis is binne 18 km se ry vanaf Grootvadersbosch Natuurreservaat geleë wat voetslaan bied, en 44 km vanaf Witsand vir gaste wat walviskyk wil doen.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louisa P
Saam met vriende
5.0
Rus vir die siel. Dis ons 2de keer wat ons daar gebly het. Was baie lekker.
Nov 2024
Alexa L
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike ervaring, vriendelik oom en tannie, sal weer gaan kuier. Tannie en oom is vreeslik vriendelik. Die beskuit en varsmelk was ongelooflik. Hee...
Sien meer
Jul 2024
Wilise L
Gesin met tieners
4.8
Rustige en gerieflike blyplek. Ons het net vir een nag oorgeslaap, maar wens ons kon meer. Die kothuis is goed ingerig, en het alles wat mens nodig he...
Sien meer
Apr 2024
Patsy H
4.6
Boere gasvryheid soos net Suid-Afrikaners kan. Laat ek begin by: moenie die GPS volg nie; Google het sy kop verloor. Volg die rigtingaanwysing wat die...
Sien meer
Feb 2025
Koeriena D
Saam met vriende
4.0
Mooi en rustige omgewing. Baie dankie vir julle gasvryheid en rustige atmosfeer.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R322, Wilgenhof-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilgenhof Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R322, Wilgenhof-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAInzINtdGraLMklwkcR9iR3FfZWH1aIsK3FtI0XJAhh81IGjDoS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Off the R322 Wilgenhof Farm 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.081487132867 20.923472322296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang