Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Medlar Accommodation & Venue

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Medlar Accommodation and Venue, Erfdeel 72 van Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wild Medlar Accommodation & Venue bied lieflike oornagverblyf net 3 minute van Mbombela (Nelspruit) af geleë. Dit is 600 m vanaf die R40 geleë wat na Barberton lei en het pragtige uitsigte oor die Laeveld.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 10 gastekamers wat óf 2 óf 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, koningingrootte-bed óf enkelbed met kraakvars wit linne. Kamer 6 het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende kamers hul eie en suite-badkamers het. Badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n tee- en koffieskinkbord, gratis WiFi en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale in. Sekere kamers maak oop op 'n balkon wat perfek oor die vallei uitkyk. 'n Heerlike ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Die pragtige tuine bied 'n rustige plek en 'n romantiese agtergrond vir 'n klein troue, huweliksherdenking of verjaardagpartytjie. Daar is 2 geriewe beskikbaar en kan tot 80 gaste akkommodeer. Na 'n warm dag kan gaste in die sprankelende swembad afkoel, om die braai bymekaarkom of 'n drankie by die kroeg geniet.

Wild Medlar Accommodation & Venue is naby Nelspruit Medi-Clinic, Tshwane Universiteit van Tegnologie en Ilanga Mall geleë wat baie restaurante, 'n bioskoop, 'n ysbaan asook apteke en winkels het. Hoërskool Bergvlam, waar die jaarlikse Innibosfees plaasvind, is ook naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Wild Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Wild Medlar Accommodation and Venue, Erfdeel 72 van Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Wild Medlar Accommodation & Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Medlar Accommodation and Venue, Erfdeel 72 van Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa63c458a09b0f72dc28302f10bde38f6a1b7d0173ab7f66eec38bfc876b3cf3b79771657de23ee0eb3f920895d029df4f8a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 Wild Medlar Accommodation and Venue Portion 72 of Weltevreden 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.554462653375 30.960763319049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang