Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whistling Bridge Cottage & Rooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkwalplaas, N1 Nasionaleweg, Kromrivier, Drie Susters, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whistling Bridge Cottage & Rooms is in 'n rustige oase op 'n werkende plaas in Beaufort-Wes geleë en poog om gaste 'n geleentheid te bied om weer met die natuur te skakel met asemrowende uitsigte oor die pragtige Karoo-landskappe en sonsondergange.

Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 1 enkelbed. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel, 'n vrystaande kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea maak oop na die stoep wat buitemeubels het. Die patio is langs die swembad geleë en gaste kan ontspan in die omheinde tuin wat braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die Plaashuis het 3 kamers beskikbaar wat twee gesinskamers insluit wat elk ingerig is met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is twee kamers wat 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Die derde kamer het 'n dubbel-vierpostebed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gedeelde nuut opgeknapte kombuis is toegerus met al die geriewe van 'n tuiskombuis, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisarea maak oop na die stoep wat buitemeubels het. Daar is 'n eko-swembad om af te koel na 'n lang rit op 'n warm dag en baie skaduparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Boris V
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Amazing, a nugget in the Karoo!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nadia N
5.0
Lieflik! Dit is baie netjies en het heerlik oornag.
Jan 2025
Aimee S
Saam met lewensmaat
5.0
Authentic Karoo farm. It was a very authentic and historic farmhouse. We really enjoyed being in the cozy surroundings for a night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Kendall L
Gesin met klein kinders
5.0
Great safe stay with young kids! After a long drive from KZN, Whistling Bridge Cottage & Rooms was a welcome oasis. The room was comfor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Annalize B
Saam met lewensmaat
5.0
We plan to hopefully be back! Lovely and peaceful. Beautiful old world charm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kalkwalplaas, N1 Nasionaleweg, Kromrivier, Drie Susters, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whistling Bridge Cottage & Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drie Susters Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkwalplaas, N1 Nasionaleweg, Kromrivier, Drie Susters, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80b0f50fab21efa8f0df6d7d730de3f129874acabb361b4f603bd9add7cc255514c71788c676082910573ace37360e39fa83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Kalkwal Farm, N1 National Road, Krom River Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.982036898863 23.023185730835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang