Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale and Waddler

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whale and Waddler is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 mense in Kleinmond en is 150 m van die kus en 700 m van die strand af geleë.

Saam met elektrisiteit word hierdie eenheid ook deur son- en gasenergie ondersteun, die woonstel op die eerste verdieping bestaan uit 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer wat na 'n balkon oopmaak.

Die Walvis-slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die Pikkewyn-slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n werkstasie en maak oop op die groot balkon. Elke badkamer is toegerus met 'n stort en warm water word deur gasgeisers voorsien. Linne en strand- en badhanddoeke word voorsien vir ekstra gerief.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word met aankoms voorsien.

Gaste kan hul etes by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet, of ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en Netflix.

Die leefarea maak oop op die balkon wat 'n lieflike see-uitsig het, en toegewese parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1ste Laan 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale and Waddler het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 35, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec5e38a68545bdf224f855af0c9b063361a18be776841420aea968022bc8165f0cc30f7ebedb5dc3158f8af697548f8f743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 35 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.343617678581 19.030860049068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang