Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wensleydale Guest Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Petrp P
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

I enjoyed my stay and next year will definitely stay there again. A beautiful, clean room. The staff addressed me in Afrikaans. You are taken to your room. There is a security guard that patrols at night. Every day your bed is made and the room is cleaned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Thank you so much for your feedback. It was a pleasure accommodating you and we hope that you will afford us the opportunity again at a future date. Warmest regards Management Team Wensleydale Guest Lodge

Jaco F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great. Baie lekker gebly. Was verskriklik rustig en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering, Jaco! Dit was 'n plesier om julle weer te huisves en ons hoop om weer die geleentheid te kry. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge

Mike K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Short and sweet. Stayed one night only whilst playing a squash tournament. Was perfect for my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Thank you so much for your feedback. We are so glad that you had a pleasant stay and hope to accommodate you again with your next squash tournament here in Pietermaritzburg. Warmest regards, Management Team

Heather M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

A pleasant place to stay. An enjoyable weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus G
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Well worth the money. Was very pleasant, would use again, just perhaps one request, leave some coffee and tea sachets in the rooms for guests who travel and do not have the opportunity to stop and shop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Hello Marcus, Thank you so much for your feedback. We are delighted that you enjoyed your stay and hope to accommodate you again soon! Warmest regards Management team Wensleydale Guest Lodge

Henk J
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2025

Rustig. Infrastruktuur kort opknapping. Krane lek, bad kraanknop gebroke, stort vog slaan deur na kamer mure, wonings kort verf en herstelwerk. Die foto's is misleidend. Afdak se nette is slordig. Wi-Fi kon nie inskakel nie. Jammer.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Stanley T
1 nag Besigheidsreis
0.0
Jan 2025

Excellent. Very nice. The room was super and very thoughtfully set out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Hello Stanley Thank you for the lovely feedback! It was such a pleasure to host you with us and hope to be granted the opportunity again soon! Keep well! Warm regards, Management Team Wensleydale Guest Lodge

Marinda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflike verblyf. Dit is ons tweede keer wat ons by Wensleydale oorbly. Die verblyf is gerieflik met alles wat nodig is. Hulle is naby aan Maritzburg College (ons het oorgebly vir 'n interskole naweek) en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering, Marinda! Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om weer die geleentheid te kry. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge.

Ben N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gasvry, behulpsaam, veilig, netjies, skoon, WiFi. Kimberleigh en haar span het 'n besonderse werk gedoen om ons welkom te laat voel en het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Die bonus was dat die WiFi goed gewerk het. Ons sal weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering, Ben! Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om weer die geleentheid te kry. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge

Jaco F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering, Jaco! Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om weer die geleentheid te kry. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-weg 236, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7579b7446d7aae8650306ef86e3591df415a9c6e2bfeb95d0004e26db2f9ade284bc432dc678a77f36ceb11dc7c39aeffa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 236 Woodhouse Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.604711493694 30.412897467613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang