Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aruba Breeze 03

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aruba Breeze 03 is aan die waterweë van die Marina geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat spog met uitsigte oor die Marina Martinique en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne vakansie.

Dié vakansiewoonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is 'n balkon wat oor die Marina uitkyk en beskik oor 'n buite-eetarea en 'n braai-area. Gaste het toegang tot 2 strande, restaurante en 'n kinderspeelpark. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 143

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Island Palm-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aruba Breeze 03 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32b6176e515cbe50b474961d87b53c9e3e273e5c5aa8ff52f8fe4f5a52840c9796573e78d76fb74311345e6806b8ed35483f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Island Palm Drive Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.07171113392 24.913991938167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang