Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagon Wheels

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monna-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wagon Wheels is in Phalaborwa in Limpopo geleë. Dit is minder as 1,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuisie is toegerus met 'n yskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie, oondjie, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dries B
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly. Baie netjiese plekkie. Kan hoogs aanbeveel.
Feb 2025
Francois O
Besigheidsreis
5.0
Rustig, stil en privaat - %! Ek het al 'n tweede keer daar gaan bly.
Feb 2025
Nora O
Gesin met tieners
5.0
5 ster akkommodasie. Wagon Wheels is 'n fantastiese oornagplekkie. Dis skoon, het al die geriewe en is veilig. Ons is vriendelik ontvang. Dankie dat o...
Sien meer
Feb 2025
Heidi G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker man lekker. Ons het, baie vriendelik en skoon.
Jan 2025
Cornelia D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plek. Skoon en vriendelik. Dit was die beste plek wat ons al in Phalaborwa by oorgeslaap het. Sal volgende keer weer daar wil oorslaap.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Monna-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Wagon Wheels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monna-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb8884d7197febe129a8e3920a08a1afd6391e6b2897ab64303ca9af6b2cae0753c766066fd57df947b60cbed73274c3808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 135 5 1 5 2 Monna Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.94077648554 31.152751498182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang