Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrolikheid Landgoed - Kingfisher Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vrolikheid Landgoed - Kingfisher Cabin is op 'n werkende vrugteplaas in die pragtige Tulbagh-vallei geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na gerieflike en rustige verblyf omring deur die natuur.

Die kajuit het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met 2 stoele gemeubileer is, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die skuifdeure lei na die balkon met buitemeubels, braaigeriewe, 'n buitestort en 'n houtbrandbad. Gaste wat op soek is na iets 'n bietjie meer avontuurlik kan die plaas te perd saam met 'n ervare gids verken. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vrolikheid Landgoed, Winterhoek-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vrolikheid Landgoed - Kingfisher Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf60651e381530f096d3c2a102bd50988659876e030127142567ead598bd845c18725e53846d77e68c0c561da0c04fc125cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Vrolikheid Landgoed Winterhoek Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.2238366 19.1483051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang