Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 53, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vrede Hotel bied B&B en is in die klein dorpie Vrede in die Vrystaat geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, vir 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek.

Verblyf by Vrede Hotel beskik oor 23 kamers wat smaakvol versier is. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en beskik oor 'n en suite-badkamer. Dié kamers het ook lugversorging en verwarming, elektriese komberse, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

Hotelgaste en lede van die publiek het 'n keuse van 3 drankwinkels op die perseel; Linger Longer Wine Cellar, AJ's Sports Bar en The Terrace Deck Cocktail Bar.

Arabella's, Vrede Hotel se à la carte-restaurant, het sitplek vir tot 48 gaste en bedien verskeie smullekker maaltye soos eksotiese kerries, seekosborde en beesvleissteaks. Etes word ook op die terras of grasdak-lapa-area bedien wat ook met 'n braai-area toegerus is.

Met 'n interne gebeurteniskoördineerder, gekwalifiseerde sjef en personeel van 25 lede, bestuur die Vrede Hotel daagliks baie klein en groot funksies.

Om gaste van 'n volledige banket- of korporatiewe pakket te voorsien; perde en waens, 'n verskeidenheid ou motors en 'n 4x4-pendelbusdiens is beskikbaar vir gaste om te huur. Gebruik van 'n nabygeleë plaas kan ook gereël word vir fotografiese of spanboudoeleindes.

Die Vrede Hotel is ten volle toegerus vir alle funksies en geleenthede, van naweekwegbreek vir gesin, tot intieme huweliksonthale en romantiese aandetes, tot sakekonferensies en vergaderings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Neil C
Saam met lewensmaat
5.0
An oasis for a weary traveller. It was truly a happy surprise. The little town of Vrede was not in a good state, but this hotel was an ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Sanet B
Saam met lewensmaat
5.0
'n Ompad deur Vrede oppad Umhlanga toe. In die middel van nerens en te midde van chaos op die paaie tydens die September 2024 sneeu moes ons inderhaas...
Sien meer
Sep 2024
Karine W
Gesin met klein kinders
5.0
Warm en ontspanne. Ons het heerlik in die 'oubwereldse hotelletjie gebly! Dis net die water wat na olie ruik.
Apr 2024
Otto V
Saam met lewensmaat
4.8
Enjoyable and very satisfactory. We attended a family function in Vrede Hotel, which was very well organised and presented. Therefore t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
4.6
'n Goed georganiseerde plattelandse hotel! 'n Heerlike verrassing! Ja, alles was goed!
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anastasia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 53, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Vrede Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrede Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 53, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1ODYwOTI0LWI3NmQtNDZhZS1hMjI0LTVlNjUyMmY0N2Q2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 53 Kerk Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.427618613265 29.161279499531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang