Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vindoux Guest Farm & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vindoux Plaas, Twee Jong Gezellen-straat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vindoux Guest Farm and Spa skuil in die Tulbagh-vallei, sowat 120 km vanaf Kaapstad. Hierdie werkende plaas in familiebesit is in die voorheuwels van die Saronsberge, net buite die skilderagtige, historiese dorpie Tulbagh geleë.

Die plaas spog met 4 boomhuise, 'n selfsorg-boomlodge en rustieke selfsorgkothuise met slaapplek vir 2 tot 4 mense. Jy kan romantiese afslae vooraf met plaaslike MCC bestel. Piekniek- en braaipakkette is teen 'n ekstra fooi beskikbaar. Gaste kan 'n fiets huur om die naburige wynplase te verken en op Saterdae jenewerproeë doen. Die eiendom het 'n pragtige swembad.

'n Besoek aan ons plaas is nie volledig sonder om jouself te bederf met 'n bederfsessie by die spa met natuurlike, Fynbos-geïnspireerde spa-terapieë, insluitend paartjiebehandelings en swangerskapmassering.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Corne V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek. Heerlike sentrale verblyf, personeel het gesorg dat alles reg is, eenhede goed toegerus.
Feb 2025
Marianne C
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable experience. We enjoyed our stay very much. The treehouse is something else to experience with everything you need. A very nic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Desmond J
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, relaxing. Everything was supplied, clean, fresh towels. I liked the idea of no TV. If I wanted to watch TV, I could've stayed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Marina J
Gesin met tieners
5.0
Great family lodge. Excellent for family stay, friendly staff, clean, private and well maintained. Thanks for everything Vindoux team!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Rheino V
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker, rustig, mooi. Baie lekker, rustige verblyf met uitstekende diens! Nastassia was baie behulpsaam en met 'n permanente glimlag op haar gesig. Sa...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Driaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vindoux Plaas, Twee Jong Gezellen-straat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vindoux Guest Farm & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vindoux Plaas, Twee Jong Gezellen-straat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa317eb60eaf5db971102d5e7311da343d67d47816c6676ea59d7f2252a04ef246d3442c56051e01712341351a76c9f6dd47e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 Vindoux farm Twee Jong Gezellen road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.249257716652 19.113335609436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang