Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Africa Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de straat 1713, Tsumeb, 0000, Osjikoto
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Africa Guesthouse is in Tsumeb, in die noorde van Namibië geleë. Dit bied bekostigbare oornagverblyf vir gaste wat na en van Etosha Nasionale Park reis.

Die verblyf beskik oor 7 2-enkelbedkamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer, 'n gesinsuite vir 3 gaste, of die slaapsaal wat geskik is vir 8 gaste. Al die kamers is ingerig met enkelbeddens en elkeen het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die slaapsaal beskik oor 'n kombinasie van enkelbeddens en stapelbeddens.

Bykomende geriewe in die kamers sluit toegang tot gratis WiFi, 'n yskassie, 'n TV en 'n plafonwaaier in. Lugversorging is beskikbaar teen 'n ekstra, daaglikse fooi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area, terwyl ander geriewe 'n kroeg, buite-eetarea en vermaakarea insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13de straat 1713, Tsumeb, 0000, Osjikoto
  • Gaste dink Villa Africa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tsumeb Osjikoto Namibië
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de straat 1713, Tsumeb, 0000, Osjikoto
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb2531411d83b4b9476358a9136021d823abe1a24794b071a1694106e89a078ccc628e99e52164e9324f43bae7477e3981ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 1713 13th Street Tsumeb 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -19.253804454479 17.720314264297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang