Vida d'Chette Apartment 413
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marin Hammerschlag-weg 21, Eenheid 413 Vida d'Chette, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vida d'Chette Apartment 413 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Foreshore, Kaapstad. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike nag se verblyf tydens hul besoek aan hierdie stad.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kamer beskik ook oor 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot deure wat oopmaak na 'n juliette-balkon wat oor die hawe en die stad uitkyk. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die V&A Waterfront en die sakekern.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.3/5
Saien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Marin Hammerschlag-weg 21, Eenheid 413 Vida d'Chette, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Vida d'Chette Apartment 413 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marin Hammerschlag-weg 21, Eenheid 413 Vida d'Chette, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap