Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Oor die Baai

Selfsorg

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Francois B
Lang verblyf
3.2
Jan 2025

Nie die geld werd nie. Ons was baie vriendelik ontvang met ons diere. Daar is wel 'n paar dinge wat kortkom: braaigeriewe was nie op standaard nie, die sitkamerstel is nie vir gemaklike kuier of TV kyk nie, die beddens en kussings slaap ongemaklik en ons kon nie veel van die uitsig benut nie weens die braaigeriewe wat in die agtererf geleë was. Die motorhuis was egter 'n bonus sowel as die wasmasjien.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lana
Uitsig Oor die Baai
Francois, baie jammer dit was nie vir julle jul droomvakansie nie. Wat julle gesien het, was wat aangebied was. Ontstellend dat julle nie gehou het by die vergunning vir vier (4) honde nie. Daar was ses (6), asook dat julle die erf vol hondemis gelos het. Ons streef na 100% eerlikheid. Hoop julle volgende ervaring sal fantasties wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 30, Reebok, 6055, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9163921cc7cd4f835f8165e64e159f2691adf61a0dfae50a22f45cb365c3a6ca5aab9d3d287fc80cc751212d7a7adf024316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 30 Impala Avenue Reebok 6055 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0769412 22.1653999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang