Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uithoek Vakansie Oord

 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
 40 Beskikbaar
Kamp
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
Beskrywing

Die kampterrein bied grasperk-bedekte terrasse, 'n oorvloed bome wat skadu bied, en besonder netjiese en skoon badkamergeriewe. Die kampterrein word omring deur rotsformasies en inheemse fauna en flora. Die meeste staanplekke het 'n kragpunt, kouewaterkraan en mobiele braaigeriewe. Kampeerders het ook toegang tot kwaliteit ablusiegeriewe tydens hul verblyf asook 2 gemeenskaplike lapas.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Huisreëls

Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Karavaan
Vanaf
Vanaf R 506
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
Beskrywing

Die karavaan is net buite die kampterrein met 'n afdak wat ingerig is met 2 dubbelbeddens met linne. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en eetgerei. Daar is 'n buitebraai en sitarea met krag en waterpunt. ’n Ablusieblok naby die karavaan word gebruik asook die opwasarea daar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
Badkamer
Ablusiegeriewe
Buitelug
Braai
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Huisreëls

Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet 2
Vanaf
Vanaf R 1 174
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die privaat selfsorg-eenheid het 'n panoramiese uitsig. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis, leefarea, badkamer, stoep en braaigeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Slaapkamers
Kombuisie
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Huisreëls

Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet 3
Vanaf
Vanaf R 1 174
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie privaat selfsorg-eenheid is afgesonder en bied 360 grade panoramiese uitsigte. Dit beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Elke kamer het sy badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik ook oor 'n kombuis, leefarea, patio en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Huisreëls

Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R 1 174
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat chalet spog met 360 grade-uitsigte en beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 3 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n leefarea en 'n patio met braaigeriewe in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Huisreëls

Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet 4
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie privaat selfsorg-eenheid bied 'n 360°-uitsig en bestaan uit 2 slaapkamers, die eerste kamer het 'n dubbelbed, en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en stapelbed. Daar is twee badkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid bied ook 'n kombuis, leefarea, patio met buitebraaigeriewe asook 'n binnebraai-area. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Kombuisie
Balkon
Stoep/Binnehof
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Balkon
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Elektriese kombers
Huisreëls

Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 263 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S109, Uithoek Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcvgvNVEh9KjbQnEkjsv7l7m9qDMgLWIzjvSCt7beK3gU1P57pB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 S109 Uithoek Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.543608 28.200517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang