Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tweerivier Bosveld Karavaan

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier Game Farm, 279lq, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie ou woonwa is op die Tweerivier-wildsplaas geleë en is op 'n houtdek onder 'n afdak op die oewer van die Limpoporivier geleë.

Die karavaan self is ingerig met 'n dubbelbed. Op die dek is daar ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof en 'n yskassie, asook 'n draagbare braai-staanplek. Daar is ook 'n losstaande badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Af met die trappe is 'n fasiliteit vir warm water en 'n vuurput. Net 'n tree verder is die rivier wat nie geskik is om te swem nie, want daar is krokodille en seekoeie. Wildritte en wildkyk is beskikbaar by die plaas teen 'n ekstra koste.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Noeline Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tweerivier Game Farm, 279lq, Lephalale, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier Game Farm, 279lq, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84594915690265f139076924a3805d77df8a86f571fe8fa771fdfd27fc7f0fd6e339e07705154e282e9cbeff57e76f38373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) Tweerivier Game Farm 279lq 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.677249219722 27.031537142133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang