Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turtle Drum

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 5146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Turtle Drum is bo Silversands-strand geleë en is 'n ruim selfsorghuis vir tot 8 mense in Bettysbaai, en het 'n paadjie wat na die strand lei.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat uitkyk oor die see wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens, en die derde kamer is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die groot kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan geniet word by die etenstafel wat oor die see uitkyk. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gebruik.

Die sitkamer kyk uit oor die see en is toegerus met 'n TV met DStv. Die huis het ook 'n sekuriteitstelsel.

Die leefarea maak oop op die groot dek wat na die see kyk, en braaigeriewe is beskikbaar in die beskutte patio wat oor die berg uitkyk.

Betty's Bay bied verskeie restaurante asook doendinge soos swem, branderplankry, sandplankry, stap- en voetslaanroetes, en gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 388

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Easy-weg 5146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Turtle Drum het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 5146, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6d0cba77f2a5202227909131f82008b520029ec4de4905c6d3ddf0ab02789aeadbcc29adb16d34d89666a0dc0473e1bb260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 5146 Easy Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.368917 18.877168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang