Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tula Karoo

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Jenny G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lovely, peaceful, clean and neat. Beautiful old Karoo house and stargazing experiences.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Tula Karoo
Dear Jenny, thank you so much for your beautiful and heartfelt feedback. We do appreciate it from the bottom of our heart.

Karina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Was goed om ons kinders aan 'n tipiese Karoo huisie bloot te stel. Heerlik gebly. Pragtige Karoo huisie. Netjies en skoon. Veilige parkering 'n plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Tula Karoo
Beste Karina - wat n pragtige terugvoer - baie, baie dankie, ons waardeer dit opreg. Ons is ook baie bly dat die Karoo ervaring so n indruk op jou gemaak het - hier vind n mens baie dinge wat in die besige stad verlore gaan. Hoop jy het so ietsie daarvan saam met jou teruggeneem.

Stefan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Nostalgies. Wonderlike huis met baie herinneringe van die ou dae. Pragtige nuwe badkamer met alles wat mens nodig het en meer. 'n Kaggel sal 'n plus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Soos bo. Lekker gebly, maar die kombuis was 'n teleurstelling. Ons kon nie kos maak nie omdat daar geen stoof was nie en ons nie die enkele induksieplaat kon laat werk nie. Daar was wel 'n gasstofie. Die kombuiskasdeure kort ook instandhouding.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marne
Tula Karoo
Beste Piet, baie dankie vir julle terugvoer re Tula. Dit is jammer om te hoor die kombuis was 'n moes ons net gekontak het toe julle met die stoofplaat gesukkel het - ons nooi alle gaste uit om ons dadelik te kontak as hulle met enige iets sukkel - en is ons altyd bereid om te help. Tula is 'n baie gewilde huis, en dis die 1ste keer dat gaste kla dat hulle nie weet hoe om die plaat te gebruik nie. Verder was daar 'n mikrogolf en Dover stofie om te gebruik, en soos jy tereg gemeld het, die gasstofie. Ons neem nietemin kennis van julle terugvoer, en waardeer dit.

Rolene O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastiese plekkie. Sal beslis weer daar oorslaap. Baie dankie! Was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Tula Karoo
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, Rolene. Dit was heerlik om jou daar te kon verwelkom, en ons is baie bly jy het dit geniet.

Theresa W
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Worth the stay. Beautiful, quiet and rustic place. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindrir B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Vriendelik verwelkom. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tommie R
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Het al beter gehad. Was lekker, maar hulle het vergeet om die geyser aan te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonette D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Great overnight stop close to the planetarium and restaurants. Thoroughly enjoyed this charming Victorian era cottage. Amanda is a friendly host and made check-in a breeze. The beds had quality linen and the electric blankets were a welcome touch. The cottage is close to the town centre, planetarium and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marne
Tula Karoo
Dear Sonette and family, welcoming you to Sutherland and Tula Karoo was only a pleasure. We appreciate your kind and heartfelt feedback, and am glad you enjoyed your stay.

Marinda S
1 nag
4.2
Feb 2024

Heerlike kuier. Ons sal beslis weer hier aandoen wanneer die geleentheid hom voordoen. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 349

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 10, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50476d8e6e0e3575a5654fad219b9a8c67b89af78c479c694e69daefd1bf6cab3885a028c44d752e1e697aef7dc4552f5985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 10 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.39465263084 20.658243906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang