Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tugela Mouth Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tugela Mouth 24, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Tugela Mouth Guest House is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die eienaar se perseel, 'n uur se ry vanaf Durban, in Tugela Mouth geleë is. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die hype van die stadslewe.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Twee van die slaapkamers is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, terwyl die ander 2 solderslaapkamers dubbelbeddens het en die derde badkamer deel. 'n Ekstra matras vir 1 kind kan voor aankoms gereël word. Die kombuis in die huis is goed toegerus en bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke om op te ontspan, met 'n kroegarea langsaan waar 'n mens geliefdes kan onthaal. Die leefarea lei na 'n groot houtdek en die swembad, en in die tuin is daar 'n onderdak-lapa met 'n ingeboude braai-area om te gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, agter afstandbeheerde hekke.

Die eiendom het 2 honde en katte wat op die perseel woon. Tugela Mouth Guest House is naby die rivier en strand, en is ook 'n entjie se ry vanaf 'n winkelsentrum en ander geriewe.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tugela Mouth 24, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tugela Mouth Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tugela Mouth 24, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb1b014353f4c72a2a6d01ff5182a188fe504d628421c01e7a62760e13aa3f4dc5cf7b1407f7690d2a98230a73808d2642e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 24 Tugela Mouth Tugela Mouth 4492 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.216810468168 31.505461357147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang