Tswenyane Kruger Riverview Apartment 1&2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crocodile-weg 246, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Tswenyane Riverview bied 'n stel identiese tweelingwoonstelle, ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir een of twee paartjies. Die woonstelle is langs die Krugerwildtuin geleë en spog met asemrowende uitsigte vanaf die balkon, swembad en borrelbad, wat almal uitkyk oor die River Bend waar die Mispel Creek die Krokodilrivier ontmoet, wat deur welige inheemse rivierbosveld vloei.
Daar is 2 woonstelle wat elk ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste word aangebied met komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe. Daarbenewens is daar 'n kragopwekker om te help tydens beurtkrag.
Gaste kan ontspan deur 'n verfrissende swem in die swembad te neem, in die borrelbad te week, of by die kaggel te ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
LINDA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Crocodile-weg 246, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Tswenyane Kruger Riverview Apartment 1&2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crocodile-weg 246, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang