Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Manor

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennestraat 74, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tsitsikamma Manor skuil knus in die voorheuwels van die Tsitsikamma-bergreeks. Hierdie B&B is 'n toevlugsoord vir afgematte reisigers, en bied gaste 'n onvergeetlike ervaring in gerieflike omgewing met die klem op uitstekende diens en suidelike-styl gasvryheid.

Die 7 ruim gastekamers is stylvol dog gerieflik gemeubileer, met 'n verskeidenheid gastegeriewe en toebehore om 'n aangename verblyf te verseker. Al die kamers het asemrowende uitsigte oor die berge. Elke gastekamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, ekstra komberse, komplimentêre gebottelde water en 'n 32-duim-TV met sekere DStv-kanale.

Die gemeenskaplike areas op die perseel sluit 2 binnenshuise sitkamers in wat gerieflik gemeubileer en versier is om 'n rustige, ontspanne atmosfeer te skep, en die buitelugvermaakarea op die dek. Daar is ook 'n buitelug-vuurput waar gaste kan bymekaarkom om sterre te kyk in die suidelike lug, weg van die helder ligte van die stad. Die sprankelende swembad in die tuin is die ideale plek om terug te lê op 'n ligstoel en die Tsitsikamma-sonskyn te geniet.

Ontbyt word elke dag in ons ligte en lugtige eetkamer bedien. Gaste kan ons hartlike, tuisgemaakte maaltye geniet, geskep met plaaslike bestanddele en baie liefde. As jy hulp nodig het om jou dag te beplan, sal ons hoogs gemotiveerde personeel jou met graagte bystaan. Hulle sal ook besprekings by restaurante in die dorp maak vir jou aandete.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ponti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dennestraat 74, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Manor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennestraat 74, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02205211c6215b8982ec4d34a90596992013c5baa8d94466708eb8321f446d2f51d3ff95da118d2e64d17b89647fb9a05d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 74 Denne Street Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9717259 23.8790419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang