Tsitsikamma Gardens Cottage 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3 van Plaas 509, Langs die N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R1 930 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tsitsikamma Gardens Cottage 2 is 'n selfsorgkothuis in die Oos-Kaap op 'n werkende melkplaas in die avontuursentrum van die Tsitsikamma, wat asemrowende uitsigte oor die Tsitsikammaberge en plaasgrond bied.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware insluit. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en komplimentêre WiFi-geriewe.
Ontspan op die ruim patio met buitelug-eetplekke wat oor die tuin en berge uitkyk, asook 'n braai-area wat ideaal is vir skemerkelkies. Die eiendom het 'n pragtige grasperk. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Erfdeel 3 van Plaas 509, Langs die N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3 van Plaas 509, Langs die N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang