Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Cottages

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 542, R102, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tsitsikamma Cottages bied bekostigbare gehalteverblyf in die Witelsbos-area, ideaal vir 'n gesinswegbreek op die befaamde Tuinroete.

Die verblyf bied verskillende opsies om aan enige tipe groep te voldoen. Daar is 9 eenhede beskikbaar en kan tot 34 persone op 'n slag akkommodeer. Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg met hul eie kombuis en braaigeriewe, met ontbyt beskikbaar teen 'n ekstra tarief. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Geriewe op die perseel sluit 'n sprankelende swembad, 'n groot plaasdam met kano's, 'n pooltafel, 'n tafeltennistafel, trampolien en oerwoudgimnasium vir die kinders in. Gratis WiFi is in al die eenhede beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lizel B
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly. Sal weer daar gaan oorslaap as die omgewing is. Lekker gebly. Sal weer gaan oorbly as die omgewing is.
Jan 2025
Madeline T
5.0
Rustig. Baie lekker gebly, mooiste view en rustigheid daar ervaar.
Des 2024
Victor L
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and amazing. Was very nice and quiet. I will definitely recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Fanie D
5.0
Verblyf lekker en stil en baie mooi omgewing. Sien sterre.
Nov 2024
Elrien S
5.0
Rustige, netjiese verblyf. Die woonstel is baie netjies, mooi en gerieflik; met alles wat mens nodig kan hê. Lekker warm stort en goeie matras en bedd...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Siàn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 542, R102, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 542, R102, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb680cf4f568823bb8746f1d75d394cc300a1fad6cb8d49567a94c5b86d3a924d411bad3a022a3c9c4dbee01fa86016edad5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Farm 542 R102 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.992147222222 24.077847222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang