Trogon House & Forest Spa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Trogon House and Forest Spa is in die inheemse woud op 'n skilderagtige stuk van die Tuinroete geleë, langs wêreldbekende toeriste-aantreklikhede soos Monkeyland, Birds of Eden en The Elephant Sanctuary.
Verblyf bestaan uit elegant versierde suites wat elk 2 mense kan akkommodeer, wat dit ideaal maak vir paartjies. Die suites hang in die boomtoppe van 'n privaat woudreservaat, en gemeubileer met gemaklike beddens. Die suites het ook en suite-badkamers en badkamergeriewe word voorsien. Elkeen van die suites is toegerus met 'n yskassie sonder voorraad, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en van die eenhede maak oop op 'n privaat balkon wat oor die woud uitkyk.
Trogon House en Forest Spa bied gaste 'n lieflike swembad om in af te koel, WiFi-toegang, asook veilige parkeerplek.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, fietsry en bergfietsry, voëlkyk, wynproe, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte, swem en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mynhardt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Trogon House & Forest Spa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Animal Alley, The Crags, 25 km vanaf Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang