Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treehouse Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashlands 2, Askoppad, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Treehouse Cottage is in Ashlands geleë wat voorheen deel was van Ashlands Farm. Ashlands is 'n landelike landgoed in die inheemse woud in Askopweg, The Crags. The Crags is tussen Nature's Valley en Plettenbergbaai geleë, en is seker die mooiste deel van die Tuinroete. Treehouse Cottage is ideaal vir 'n kunstenaar se toevlugsoord of vir 'n paartjie of jong gesin wat naby alles wil wees wat Plettenbergbaai bied, maar ver genoeg is om die natuurlike omgewing te geniet.

Die kothuis is deel van die tuiste van plaaslike kunstenaars, Sally Rush en Margaret Knight, maar het 'n aparte ingang en veilige parkeerplek. Sally en Margaret bestuur hul kunstenaarsateljee vanuit hul huis. Hulle is groot voëlliefhebbers en lok al jare lank voëls na die gebied. Gevolglik is die voëllewe ongelooflik!

Hierdie bekoorlike oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders. Aangesien dit oopplan is, is dit net regtig geskik vir 'n gesin. Dit het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Die moderne badkamer het 'n stort. Maksimum 2 volwassenes en 2 kinders.

Die kothuis het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Dit het 'n klein leefarea met 'n TV met 'n DStv-dekodeerder. Daar is ook 'n waaier, 'n verwarmer en 'n elektriese kombers om jou gerief deur die jaar te verseker. Die bekoorlike houtdek kyk uit oor die inheemse woud en bied Weber-braaigeriewe. Daar is 'n outomatiese hek waarvoor jy 'n afstandbeheerder sal kry.

Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat ons nie Matric Plett RAGE-besprekings neem nie aangesien ons te ver van die venue af is.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Ashlands 2, Askoppad, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treehouse Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashlands 2, Askoppad, The Crags, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN5sndM6A2ZCG8wOx6YYbCuWDtx5pb04FgUTQfi5xyuk0CrupGf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 2 Ashlands Askop Road 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.968333333333 23.466388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang