Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 On Bird Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-straat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

17 On Bird Gastehuis, een van die oudste woongeboue in Beaufort Wes.

17 On Bird Guest House is maklik bereikbaar en geleë in 'n stil omgewing, wat dit 'n onvergeetlike ervaring maak vir die oordeelkundige toeris of sakeman. Kom ontspan in die skadu van groot peerbome, geniet skemerkelkies wat uitkyk oor Birdstraat, onmiskenbaar die mooiste straat in die Karoo

By 17 On Bird is ons trots op ons skoon en gerieflike oornagverblyf. Toeriste en Vakansiegangers kan sonder enige skroom boek, want uitstekende diens, 'n netjiese skoon en gemaklike bed met 'n warm bad/stort is ons waarborg.

Verblyf beskik oor 11 ruim kamers. Alle kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV met DStv-kanale, lugversorging en 'n yskassie. Daar is aparte kroeg en braaigeriewe vir gaste om van gebruik te maak terwyl hulle 'n ontspanne tyd om die swembad geniet. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit word ook voorsien.

Smaaklike etes is beskikbaar in die vorm van tradisionele etes soos skaapboud, skaapboud, hoenderpastei ens. 17 On Bird is ten volle gelisensieer en koeldrank bierwyne ens is beskikbaar by die hoofonthaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 268 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elaine G
Saam met lewensmaat
5.0
Beste verblyf! Die beste verblyf in Beaufort Wes! Baie mooi ligging, die swembad kyk uit op die bure se springbokkies en ganse. Braai-opsie in die aan...
Sien meer
Feb 2025
Herkie B
5.0
Goed soos altyd. Baie lekker. Het verskeie kere daar gebly.
Jan 2025
Nell V
Gesin met tieners
5.0
Was heerlik, skoon, lekker gebraai, alles was reg toe ons aankom, die braai. Baie lekker gebly, kamer gerieflik, netjies en lugverkoeling was fantasti...
Sien meer
Jan 2025
Sandra L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stop on the way to the Cape. Lovely friendly staff, inviting pool with an air-conditioned room is everything you need on the wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Willem C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangename bly. Baie lekker gebly. Heerlik geslaap, veilige parkering, lekker swembad, sowel as diere wat 'n bonus was vir die kinders. Dankie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 268

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bird-straat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 On Bird Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-straat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MjUyNGE5LTk2OWYtNDYyNC04NDAwLTg0MTU5ODg4ZWUxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 268 5 1 5 17 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.347694444444 22.583888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang