Tranquility B&B
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stals-straat 7, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tranquility is 'n luukse B&B in Postmasburg, gerieflik naby die dorp en alle geriewe, waar in alle behoeftes voorsien kan word. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Tranquility bied 7 individuele, lugversorgde slaapkamers. Daar is 'n en suite-badkamer in elke slaapkamer en selfsorggeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond en yskassie. 'n Slim-TV met DStv-koppelpunt is ook in al die kamers beskikbaar.
Kamers is streng nie-rook, en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 2 braai-areas op die perseel vir ons gaste om te geniet.
Daar is veilige parkeerplek vir 7 motors binne die perseel beskikbaar wat met 'n afstandbeheerde hek toeganklik is. Die perseel word ook beskerm met 'n elektriese heining vir u versekering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
A Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Stals-straat 7, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink Tranquility B&B het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Postmasburg Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stals-straat 7, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang