Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Impulse on Strand

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 18, Peninsula Bay-kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquil Impulse on Strand bied selfsorgwoonstelverblyf in 'n veilige kompleks in Strand. Die woonstelle is noord front en geniet die winter sonstrale. Hulle is ideaal vir iemand wat uit die gewoel van die stadslewe wil ontsnap, en 'n vreedsame, stil, rustige wegbreek wil geniet om te ontspan en te herlaai. Die woonstelle kyk uit oor 'n park (nie see-uitsig nie) en word beskut deur wind en die raserige kusroete.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle Apartment 203 Relax Scene Strand wat 'n woonstel met slaapplek vir 2 is, en Woonstel 204 Tranquil Strand wat 'n woonstel met slaapplek vir 4 is. Elke woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en sy eie kombuisgeriewe. Elke woonstel het 'n platskerm-TV Showmax. Daar is ook gratis WiFi.

Die kompleks bied 'n restaurant op die grondvloer asook 'n gemeenskaplike buiteswembad.

Die CTICC is 44 km vanaf Tranquil Impulse on Strand, terwyl die Robbeneiland-veerboot 45 km ver is. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe, 28 km vanaf die verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Noel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Beach-weg 18, Peninsula Bay-kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Impulse on Strand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 18, Peninsula Bay-kompleks, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63cd0e9059c0940432fdb5b0673e1ebafc46dc5339b6516c09f790a6290df96ef23ee05bcf9dd7a4d6d7221ecd8c82078f18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 18 Beach Road Peninsula Bay complex 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.126006328544 18.834690776127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang