Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Daydream

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasminestraat 972, Kosmos, 0261, Noordwes
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tranquil Daydream is 'n selfsorghuis in die sekuriteitslandgoed, Leloko Lifestyle Eco Estate, in Kosmos.

Die dubbelverdiepinghuis is gerieflik gemeubileer en bied slaapplek aan 6 mense in 3 kamers. Die kamers is ingerig met 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens, en die kamers deel die gebruik van 2 badkamers met baddens en storte.

Die leefarea bestaan uit 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n groot etenstafel. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met internet en die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep. Gaste kan ook ontspan op die boonste verdieping, wat oor die Magaliesberge en die dam uitkyk. Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis.

Wild loop vrylik tussen die huise rond, en die Leloko Lifestyle Eco Estate het 'n waterfront, net 2 km verder, wat 'n groot swembad, piekniekareas met braaigeriewe, 'n speelarea met 'n trampolien en oerwoudgimnasium, asook badkamergeriewe bied. met storte. Gaste kan ook 'n potjie gholf speel by die Magaliespark Buiteklub, reg langs die landgoed.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die leeu- en reptielpark, die kabelkar met uitsigte oor die dam, ander gholfbane en verskeie restaurante in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Jasminestraat 972, Kosmos, 0261, Noordwes
  • Gaste dink Tranquil Daydream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasminestraat 972, Kosmos, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNWYxZGFiLTI0NzgtNGRiMi05MzFlLTQ1ODA4NjdlMjljNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 972 Jasmine Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.75435294679 27.791697978973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang