Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Torgos Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dispuut Plaas, nommer 327, Mata-Mata, Keetmanshoop-distrik, 0000, Karas
  • Vanaf R3 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Torgos Lodge is in die suide van Namibië geleë langs die Kgalagadi-oorgrenspark. Die lodge is langs die C15-roete, 7 km vanaf die Mata Mata-grenspos. Die naam 'Torgos' is afgelei van die Latynse naam vir 'n lapgesig aasvoël, 'Torgos tracheliotus'.

Verblyf bestaan uit 10 eenhede met slaapplek vir 2 mense elk op 2 enkelbeddens. Daar is 6 luukse klip-chalets en 4 luukse tent-chalets. 4 eenhede het basiese selfsorggeriewe. Die verblyf is tussen die Kameeldoringbome langs die Auob-rivierbedding versprei. Elke eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak, toilet en gastegeriewe. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Elke eenheid het ook sy eie stoep wat uitkyk oor die droë Auob-rivierbedding.

Ontbyt en aandete word in die eetarea bedien, Middagetes of middagetepakkies kan op versoek voorsien word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Manus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dispuut Plaas, nommer 327, Mata-Mata, Keetmanshoop-distrik, 0000, Karas
  • Gaste dink Torgos Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 3 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dispuut Plaas, nommer 327, Mata-Mata, Keetmanshoop-distrik, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMjYxMmYyLTg3YjEtNDRjNi1hMjk4LWI0YTI0M2Q0MGZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 120 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm Dispuut, Nr 327 Mata Mata 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.724141 19.961669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang