Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Top House

Langtermynverblyf-aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kerk Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 R858 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dié luukse B&B bied verblyf in 'n stil ligging in Ladybrand. Die gebou is een van die oudste huise in die dorp met 'n lang en interessante geskiedenis.

Top House Bed & Breakfast bied die sakepersoon en toeris 'n gerieflike kamer om in te rus en te ontspan. Ons spog met 5 dubbelkamers, almal en suite, met DStv en internettoegang.

Geniet ons plaasontbyt in die eetkamer waar jy feitlik die grammofoon kan hoor en aanvoel en die ou gesin wat ure lank voor die kaggel weggesels.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek. Ons bedien smaaklike ontbyte, en baie goeie restaurante is in die nabyheid. Ons is net 18 km vanaf die Lesotho-grens en bied The Mountain Kingdom met sy majestueuse berge, die indrukwekkende Katzedam en waterskemaprojek, sneeuski, abseil, ponieritte, 4x4-ritte en meer. Ons is net drie minute se stap van die gholfklub en gimnasium af. Ladybrand bied ook plaaslike kunstenaars, staproetes en geskiedkundige plekke in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zanalee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 1 Kerk Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Gaste dink Top House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 858
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 858
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kerk Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NzRkYzUyLTU1NjAtNGY1MC1hY2Q5LTgwNjJiNTk1MzkwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R857 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 1 Kerk Street Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.200765007358 27.453911304474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang