Tjailatyd
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraanstraat 884, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Tjailatyd bied lieflike selfsorgverblyf vir 9 gaste. Die eiendom bestaan uit 'n hoofhuis, 'n anneks en 'n motorhuis wat deur 'n privaat binnehof verbind word. Die verblyf is baie naby die see en is ideaal vir 'n ontspanne gesinsvakansie of 'n groep vriende wat Hentiesbaai besoek.
Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 2 kombuise wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en 'n elektriese oond. 'n Kombuistafel met stoele is ook beskikbaar. Die eiendom het 4 leefareas. Die hoofsitkamer het 'n TV en eetarea, en die tweede sitkamer het 'n TV en 'n slaapbank vir 'n ekstra gas. Die derde leefarea het 'n binnebraai en bied toegang tot die voortuin met 'n see-uitsig. Die vierde leefarea is die binnehof met buitebraaigeriewe, 'n tafel en stoele.
Die motorhuis het bykomende vrieskaste en 'n wasmasjien. Die slaapkamers en leefarea het plafonwaaiers en ingeboude kaste. Die eiendom is toegerus met 'n sekuriteitsalarmstelsel. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kraanstraat 884, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Tjailatyd het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraanstraat 884, Hentiesbaai, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang