Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiffany's Beach House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
    11 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hewitt-weg 14, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Tiffany's Beach House is 'n lieflike ou strandkothuis in Salt Rock en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand af. Dit is ideaal vir 'n groot gesin wat vakansieverblyf soek.

Die kothuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers wat tot 11 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens en 'n bababed. Die 2 gedeelde badkamers is toegerus met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n bykomende kisvrieskas en twee yskaste in die opwaskamer. 'n Etenstafel met sitplek vir 11 gaste is beskikbaar met 'n uitsig oor die see. Die ruim leefarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek, 'n kroeg en yskassie, groot vensters wat uitkyk op die see, en glasdeure wat na die patio met buitesitplek lei.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n swembad en 'n braai-area in die oop binnehof met dagstoele geniet. 'n Getypoel vir kinders is net 'n entjie se stap van die eiendom af beskikbaar. Visvang, snorkel, spieshengel, branderplankry, swem, vlieërplankry, roeiplankry en nog baie meer is naby die eiendom beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hewitt-weg 14, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tiffany's Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Toeganklike toilethandvatsel
Inrolstort
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë gange
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
    11 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hewitt-weg 14, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c8c0c450f4055828c47fa044fcad6027c76c1d39bc4be16647ef941d334c649876404ef1057d7f202de2ab46a67c8addfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 14 Hewitt Rd Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.499969503708 31.2410747588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang