Thesen Island Villa A22
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Q9 Quill Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Thesen Island Villa A22 is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis in Thesen-eiland, Knysna, in 'n skilderagtige sekuriteitslandgoed met 24-uur-toegangsbeheer.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer, gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, en beskik oor 'n eetarea.
Die eiland is stapafstand vanaf gewilde restaurante, kroeë, winkels en die Knysna Waterfront. Inwoners en gaste kan verskeie geriewe geniet, insluitend tennisbane, 'n speelarea vir kinders en 'n voëlkyk-omheining. Die eiland se goed onderhou wandelpaaie, waterweë en tuine bied 'n veilige en skilderagtige omgewing vir stap, hardloop of fietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 92
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Q9 Quill Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Q9 Quill Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang