The Willow Historical Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wehmeyerstraat 70, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ervaar 'n belangrike stuk Suid-Afrikaanse Geskiedenis in hierdie historiese gebou met Victoriaanse Meubels, ouwêreldse sjarme en onoortreflike gasvryheid. Die Willow Historical Gastehuis is smaakvol gemeubileer met antieke meubels aangevul deur 'n groot versameling Africana wat die oordeelkundige besoeker sal fassineer en ontelbare insigte sal bied in die Suid-Afrikaanse lewenswyse in tye wat lankal verby is.
Tuin- en selfsorgkothuise is almal en suite. Drankies word in die ou kroeg of tuin bedien. 'n A la carte-restaurant is beskikbaar vir middagete en aandete. Ervaar Karoo-lam soos jy nog nooit tevore geproe het nie.
Die gastehuis is in 'n rustige deel van Willowmore geleë, net 'n paar minute van die N9 af. Aktiwiteite sluit in 'n pragtige selfry- of begeleide toer deur die Baviaanskloof (Wêrelderfenisgebied), 'n besoek aan die Ou Kragstasie, Ou Boerekerkhof en Kruietkamer, Joodse grafte, Pierre Ferreira-staproete en 'n toer deur Willowmore op die Wilg Limo.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
El Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Wehmeyerstraat 70, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink The Willow Historical Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wehmeyerstraat 70, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: