The Willes Emerald View
Kry 30% af vir verblyf voor 14 Mei 2025. Bespreekbaar tot 21 Mrt 2025
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Ocean Avenue, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
-
Vanaf
R6 300R4 410 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
The Willes Emerald View is in Kenton-on-Sea geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir die hele gesin en vriende.
Die pragtige huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die volgende 2 slaapkamers het ook 'n dubbelbed elk, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens toegerus is. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers wat elk ingerig is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyt-eiland met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n binnenshuise kaggel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye in die buitelug geniet op die gemeubileerde patio met 'n braai-area wat oor die boma uitkyk. Boonop kan gaste 'n verfrissende duik in die sprankelende swembad neem. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Middle Beach 1,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 28
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 41 Ocean Avenue, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Ocean Avenue, Kenton on Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang