Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whyte House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Whyte House nooi gaste om eg Suid-Afrikaanse gasvryheid te ervaar in luukse grasdakverblyf wat in Graaff-Reinet in die hartjie van die Karoo geleë is. Die Whyte House is gevul met oudhede, persoonlike memorabilia en pragtige kunsstukke.

Verblyf bestaan uit 1 Executive/Honeymoon Suite en 4 luukse suites. Die Executive/Honeymoon Suite is 'n nie-rook suite en is geskik vir 2 gaste. Die kamer beskik oor 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed met 'n oopplan-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n basiese kombuis, WiFi, lugversorging en 'n sitarea in.

Die luukse suites is nie-rook en geskik vir 2 gaste elk. Die kamer beskik oor 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed met 'n ruim badkamer met 'n stort en bad. Ander geriewe in die kamer sluit komplimentêre WiFi en lugversorging in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die nabygeleë Camdeboo Nasionale Park en die Sneeuberge besoek, wat 53 km vanaf The Whyte House geleë is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hansie S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome baie lekker en baie mooi. Sien sterre.
Nov 2024
Dakota W
Besigheidsreis
5.0
Great stay, will definitely be back. Our stay was great – the bed was comfortable, the breakfast was delicious, and the staff were all ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Allan W
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent, wonderful hosts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Tersius L
Saam met lewensmaat
4.8
Aangenaam. Goed geleë, veilige parkering, vriendelike gasheer, heerlike ontbyt, skoon en netjies. Hi-Fi wat werk en goed toegeruste skoon kamers.
Jun 2024
Rudolph D
Saam met lewensmaat
4.6
Bo-verwagting. Ons slaap baie oor op Graaff Reinet en is vertroud met die meeste beskikbare akkommodasie op die dorp en The Whyte House was 'n aangena...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aimee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Parkstraat 55A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Whyte House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZWEzYjZkLTc0NTAtNGYwNi05MDhmLWE5OGM4YzFhOWM3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 55A Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.248787585754 24.52694059259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang