Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The West Wing

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jally-weg 858, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The West Wing is 'n gastesuite wat op die gasheer se perseel in die kusdorpie Pringlebaai geleë is. Die eiendom is naby die hoofstrand van Pringlebaai.

Hierdie kompakte dog knus gastesuite is ideaal vir 'n paartjie of enkelpersoon, en beskik oor 'n privaat ingang. Die ligte en lugtige suite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die eenheid het gratis WiFi, 'n TV met 'n Netflix-toepassing en 'n kombuisie met verhit-en-eet-toebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook 'n verskeidenheid breekware.

Die suite maak oop op 'n patio met 'n Weber-braaifasiliteit en uitsigte oor die aangelegde tuin. Parkeerplek is op straat beskikbaar vir een motor.

Die West Wing is ook naby die plaaslike restaurante en koffiewinkels, kuswandelpaaie en bergroetes geleë. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 70,5 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jally-weg 858, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink The West Wing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jally-weg 858, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13604774f510e74540314a1a1103bc07d8d55f14f1396550d509d194e60306bb2ca2c2662fef88a5675093583b539c8c7965?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 858 Jally Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3476903 18.83013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang