Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vishuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Vishuis is 'n opgeknapte visserskothuis wat een van die erfenisgeboue in Hermanus is. Dit is in die hartjie van die ou dorpie net bokant The Old Harbour, in die middel van die dorp. Die gastehuis is stylvol versier met 'n uitgebreide versameling kontemporêre Suid-Afrikaanse kuns. Dit is ideaal vir 'n groot groep mense wat tyd saam wil spandeer, maar ook hul privaat spasie benodig. Gaste sal met hul aankoms deur hul gasheer, Marc, ontmoet word.

Verblyf beskik oor 3 suites en die luukse Fisherman's Cottage, almal rondom 'n bekoorlike binnehof geleë. Elke eenheid bied gemaklike beddens opgemaak met suiwer katoenlinne en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, kaggel, muurverwarmer en 'n haardroër in.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike binnehof met buitemeubels, draagbare braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n geurige tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vishuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4N2M4MmY5LWFmYzAtNDIyOC04YWU5LTk3NjUzNjMzYmM1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 7 Hope Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.418195 19.241179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang