Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Terrace

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galwayweg 38, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Terrace is in Nahoon, Oos-Londen, geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik van die Nahoon Beach, The East London Gholfbaan asook talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit 6 eenhede om van te kies en 'n verskeidenheid uitlegte om by gaste se behoeftes te pas. Elke eenheid is toegerus met 'n platskerm-TV met DStv-kanale, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gaste word ook bederf met komplimentêre verversings, toiletware en WiFi-toegang.

Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n pragtige uitsig. Gaste het toegang tot 'n dek, 'n tropiese tuin, braaigeriewe asook 'n swembad om in af te koel op daardie warm somersdae.

Gaste kan ontbyt in die gemeenskaplike eetarea geniet en opsionele dienste, soos wasgoed, is ook op versoek beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cassie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Galwayweg 38, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Terrace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galwayweg 38, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN00f3HrninERHitNOd7aYy2bjVlQudtWush8rAalzxiYMoiJzG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 38 Galway Road Nahoon 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.989511140822 27.937057614326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang