Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Nut Tree

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Blackpool Pad, Bryanston, 2146, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pecan Nut Tree is 'n unieke 4-ster gastehuis geleë in die hartjie van Bryanston in 'n groot, goed gevestigde tuin en bied B&B-verblyf in luukse suites in 'n veilige en intieme omgewing.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede en bied slaapplek aan 12 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek sowel as 'n toegemaakte patio wat oor die tuin uitkyk wat met individueel gedekte tafels gemeubileer is wat die gaste hul privaatheid sal toelaat terwyl hulle 'n volledige Engelse of Kontinentale ontbyt geniet.

Ons maak voorsiening vir spesifieke behoeftes volgens reëling. Gaste het toegang tot oorgenoeg skaduparkeergeriewe binne die grense van die perseel.

Daar is gholfgeriewe in die area wat gaste kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 9 Blackpool Pad, Bryanston, 2146, Gauteng
  • Gaste dink Pecan Nut Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Blackpool Pad, Bryanston, 2146, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxMTQxMDE2LWFhNTYtNDk4Yy04Yzc2LTlkY2NiMTYwMWM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 9 Blackpool Road Bryanston 2146 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.07656 28.01652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang