The Saint James on Venice Boutique Hotel
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venice-weg 100, Morningside, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Saint James on Venice Boutique Hotel is in Durban se lowerryke Morningside-voorstad geleë en bied gaste die perfekte basis vanwaar hulle die stad en omgewing kan verken.
Met 15 pragtig ingerigte slaapkamers, kan gaste verseker wees van persoonlike diens in hierdie intieme en vriendelike omgewing. Elke kamer is individueel versier in 'n klassieke elegante styl, sommige het 'n uitsig oor die eeu oue St James-kerk, ander kyk uit oor ons rustige tuinterras.
Gaste kan ontspan en 'n maaltyd van ons Volledig Halal-restaurant geniet, wat op Vrydae en Saterdae Ontbyt en Middagete met Eet-aandete bedien.
The Saint James on Venice is welbekend onder sakereisigers omdat dit die perfekte plek bied om te ontspan na 'n harde dag se werk.
Vir die ontspannings- of naweekreisiger bied ons intieme gastehuis die perfekte ontvlugting vir paartjies oud en jonk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
The Saint James
On Venice ...
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Venice-weg 100, Morningside, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Saint James on Venice Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Venice-weg 100, Morningside, 4001, KwaZulu-Natal