The Roaches
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaatweg 30, King's View, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Roaches is in 'n woonbuurt van King's View in Witrivier geleë.
Die tuinkothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer, aparte sitkamer en kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur.
Die perseel ook beveilig met elektriese hek en alarmstelsel. Die kothuis is op die eienaars se perseel geleë. Die eiendom is op 'n hoekstaander, met die kothuisingang in Norwinstraat, van Kiaatweg af.
Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Enkelnagbesprekings word tussen Maandag en Donderdag aanvaar, maar minimum besprekings van twee nagte word oor naweke vereis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kiaatweg 30, King's View, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink The Roaches het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiaatweg 30, King's View, Witrivier, 1240, Mpumalanga