Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Riverhouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drummondweg 8, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Riverhouse is 'n elegant gerestoureerde Kaaps-Hollandse gastehuis in 'n groot tuin met 'n manjifieke 20 m-stoep wat oor die Boesmansrivier in Estcourt uitkyk.

Verblyf is beskikbaar in 4 ruim gastekamers, elkeen individueel versier en gemeubileer met 'n en suite-badkamer. Die kamers is die Deluxe Koningkamer, Koningkamer met Tuinuitsig, Koninginkamer en Gesinskamer. Elke kamer het 'n TV, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinskamer het ook 'n tweeplaatstoof.

WiFi is beskikbaar in alle kamers en regdeur die eiendom, behalwe vir die Gesinskamer.

Heerlike ontbyt en aandetes is op versoek beskikbaar.

Die instansie is gerieflik naby die middestad geleë, en Estcourt is 'n wonderlike plek om tussen Johannesburg en Durban te oornag. Estcourt is ook die poort na die Drakensberge, die Slagvelde en die Midlands Meander.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hannelie S
Gesin met tieners
5.0
Geriefkik, gemaklik, rustige mooi area. Ek en my twee dogters het baie lekker oorgebly by 'The River House'.
Des 2024
Krause V
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderse voël lewe. Heerlike stoep wat uitkyk oor boomryke rivier. Heerlike verblyf. Kate maak die lekkerste, smaaklikste kos.
Nov 2024
Denise C
5.0
Baie goeie en vriendelike diens. Baie goeie en vriendelike diens. Die kamer was baie koud, maar daar was genoeg verwarmers, warm komberse, en 'n elekt...
Sien meer
Jul 2024
Brett B
Gesin met klein kinders
4.8
Great value for money. Karin was super friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Andries Petrus D
Besigheidsreis
4.8
Service, hospitality and value for money. Goeie diens en gerieflike verblyf.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Drummondweg 8, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Riverhouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drummondweg 8, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9068e992516405d0a0d3d608a0c880d96e01fefb94a7100fbdf27ada4d578746ecadd25bd282f4db537fc0a230f020c629eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 8 Drummond Road Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.011443095342 29.881101250648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang