Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pickle Residence

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peace-straat 1, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Pickle Residence is in die hartjie van die tropiese tuindorpie Tzaneen geleë en bied gerieflike verblyf in smaakvol gemeubileerde selfsorg-eenhede. Dit is die ideale basis vir diegene wat vir besigheid of ontspanning reis.

Die eenhede is op die boonste verdieping van The Pickle-gebou geleë, en onder is daar haarsalonne, kappers en 'n klerewinkel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir al die eenhede, asook oorgenoeg openbare parkeerplek.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, 'n oond, gasstoof met afzuigwaaier, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Elke eenheid beskik ook oor oorgenoeg kasspasie vir diegene wat vir 'n lang tydperk reis.
Ons het plafonwaaiers in al die kamers, en lugversorging in die sitkamer. Ons het ook battery-omskakelaars om die ligte en ander basiese dinge aan die gang te hou tydens beurtkrag.

Die eiendom is sentraal geleë vir daaglikse uitstappies na verskillende dele van die Limpopo Provinsie en Mpumalanga. Daar is winkelsentrums en restaurante naby vir gerief, waarvan sommige binne stapafstand is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alastair Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Peace-straat 1, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink The Pickle Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peace-straat 1, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a767f8f530401abfa5b98aac7ddc7403fa232464b6141c21dd79e8d17a30684937007470e5e92ececc7ad5f6d652e102c52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1 Peace Street Arbor Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.834193802952 30.155040284656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang