The Olive Thrush
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doveton Place 4, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Olive Thrush is 'n knus woonstel in 'n rustige doodloopstraat in Howick en is naby die Lenmed Hospitaal geleë.
Die eenslaapkamerwoonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n rusbank en 'n TV met Netflix en ander stroomgeriewe. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op die lieflike stoep en in die tuin ontspan terwyl hulle 'n koppie koffie geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid is stapafstand vanaf die rivier waarlangs gaste kan wandel en die Howick-watervalle is net 2 km ver. Midmar-dam is ook naby, sowel as die Midlands Meander se beginpunt.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ailsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Doveton Place 4, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Olive Thrush het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doveton Place 4, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang