Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Meadows At Millstream

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstream Country Estates, Mill Lane 26, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Meadows at Millstream bied selfsorgverblyf en is op 'n eiendom geleë aan die voet van die majestueuse Magaliesburgberge in Hartbeespoort. Die gastehuis is ideaal geleë 6,5 km vanaf Hartbeespoortdam.

Verblyf by The Meadows at Millstream bestaan uit 7 individueel versierde kothuise wat tussen 4 en 6 persone kan akkommodeer. Dié kothuise bestaan uit óf 1 óf 2 slaapkamers, 'n privaat badkamer, 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye te kook, 'n leefarea en 'n patio met braaigeriewe.

Die gastehuis bied ook gratis WiFi-internettoegang en veilige parkeerplek vir voertuie. Die area is die tuiste van 'n hele rits toerisme-aktiwiteite, trou-venues en ander besienswaardighede vir gaste om te besoek.

The Meadows at Millstream is ook sowat 10 km vanaf die Pecanwood Gholf & Buiteklub, Magalies Gholfpark en 36 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tarryn C
Saam met lewensmaat
5.0
Great. The stay was comfortable and we enjoyed the nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Lucrecia V
Saam met lewensmaat
5.0
Super clean and beautiful cottage. We had an amazing time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Maritz D
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek is van die beste in die area. Die plek is ongelooflik en ek sal weer daar bly.
Jan 2025
Zukhi J
Saam met lewensmaat
5.0
Had a marvelous stay. I had a marvelous stay and everything was 100 percent perfect. I would definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Madelyn V
Saam met vriende
5.0
Wegbreek naweek. Ons was 'n groep wat 3 eenhede bespreek het om 'n troue by te woon. The Meadows at Millstream was perfek waar elke gesin hulle eie ee...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daphne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Millstream Country Estates, Mill Lane 26, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink The Meadows At Millstream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstream Country Estates, Mill Lane 26, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789b31aed4f7862a3bbc88c16e8d9f3adc35602c7feaf0fa24e19ce942651df32246a7644aa425e0780a4fe2956ff0249347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 167 5 1 5 Millstream Country Estates 26 Mill Lane 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.779419491225 27.766342346763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang