Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lillies Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Teresa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely. I was in Reitz for a wedding, so the accommodation was only for sleeping and showering. It was absolutely beautiful and very peaceful. Beautiful decor and gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joany-ann C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker snoesig. Pragtig skoon en luuks. Heerlike warm bed en water. Alles wat 'n vrou nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ferdi P
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Mrt 2025

Die voorval het 'n slegte smaak nagelaat en sou ek nie weer daar wil bly nie. Toe ek inteken, het die dame vir my dadelik gesê ek moet asb. nie die kopstuk breek nie. Dit is baie duur. Dit was totaal onvanpas. My stortkop het gebroke die eerste aand en toe ek vra om dit te vervang die volgende oggend, was die antwoord dat hulle moes Bethlehem toe ry en dit nie kon doen nie. Ek het self die stortkop gaan koop in die dorp en teruggebring die selfde oggend om te vervang. Tot nou toe het hulle nie dankie gesê nie. Die dame wat ek aanneem is die eienaar, behoort nie met gaste te werk nie en dit voel asof dit 'n straf is vir haar i.p.v. om te fokus op goeie diens. Ek is self 'n oordbestuurder van 'n ATKV-oord en sou ek my eie stortkop uit my huis gaan haal om dit so gemaklik vir die kliënt te maak.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lani S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Sal definitief aanbeveel. Alles was perfek en pragtig! Sou graag nog langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Absoluut fantasties. Riaan en Leonie is absoluut fantasties. Alles is so keurig en smaakvol en sielerus. Ons sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Pragtige plekkie, baie lekker gebly, almal is vriendelik, sal enige tyd teruggaan. Wanneer ek weer Reitz to moet gaan, sal ek verseker weer by The Lillies Guesthouse gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Absoluut fantasties. Beste diens ooit, kom vir seker weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Rustig, mooi en goed toegerus. Ons was in Reitz vir 'n troue. Die selfsorg eenheid waarin ons gebly het is goed toegerus vir vriende of 'n klein familie. Dit is pragtig, skoon en in 'n rustige omgewing. Die plek is maklik om te kry en die pad soontoe kan mens met 'n gewone kar ry. Die kombuis het 'n gasstoof en die nodige toerusting, eetgerei en breekware. Die toerusting is skoon en netjies. Dit het gevoel of ons in 'n luukse huis op 'n plaas bly vir die naweek. As jy by die venster uitkyk dan kyk jy in die varsgestroopte sojaland vas. Hulle het 'n generator wat sorg vir krag as dit load shedding is. Toe ons inkom is die verwarmer reeds aangeskakel en die ligte aangesit. Die eenheid is baie groter as wat mens verwag. Ons sal The Lillies ook aanbeveel vir ons vriende en familie. Ons sal verseker weer daar gaan bly as ons in Reitz is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlik. Was baie lekker, netjies en baie vriendelike diens en baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonie
The Lillies Guesthouse
Baie dankie Nadine, vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly dat jy lekker gebly het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 18A, Buitekantstraat, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a8db1a26d5edceb33304f03cfd74ac75d70ff360dd8546cfa8ffd54524db551cff6eb233528087959db9e4041dfb1ed52e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Plot 18A Buitekant Street 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.796916028145 28.422098782967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang