Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hanover Luxury Hotel

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Market- en Queen-straat, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Hanover Luxury Hotel is gerieflik geleë op die kruising van die N1- en N10-roetes, wat dit 'n uitstekende ligging vir reisigers maak. Met 'n rustige atmosfeer en 'n fokus op tradisionele Karoo-gasvryheid, is The Hanover die ideale oornagplek na 'n lang dag van ry.

Die eiendom spog met luukse dubbel- en gesinsuites, kompleet met lugversorging, privaat badkamers, gemaklike beddens met kwaliteit linne, en gerieflike koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan gebruik maak van 'n verskeidenheid geriewe op die perseel om hul verblyf te verbeter. Die hotel beskik oor 'n heerlike tuin met oorgenoeg skadu en 'n sprankelende swembad, wat 'n idilliese omgewing bied vir ontspanning. 'n Volledig gelisensieerde kroeg en 'n knus restaurant wat 'n volledige Karoo-a la carte-spyskaart bedien, is beskikbaar vir gaste se plesier. Die hotel bied ook 'n gastesitkamer en veilige parkeerplek van die straat af.

Die skilderagtige strate in Hanover is vol ou vore, historiese geboue en talle kerke, wat bydra tot die dorp se ouwêreldse sjarme. Gaste kan rustig deur die strate van hierdie tipiese Karoodorp stap.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Maritza M
Saam met lewensmaat
5.0
Very very nice. Very very nice. Beautiful. Friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Madeleine S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf met fantastiese aandete. Onverwagse heerlike verblyf.
Feb 2025
Van Rhyn F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf en ete! Heerlike verblyf met fantastiese aandete.
Des 2024
Marnic D
Gesin met klein kinders
5.0
By verre die beste blyplek in Hanover. Alles perfek. Net een probleem - geen opsie om die werkers te 'tip' nie.
Des 2024
Jan H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Baie lekker. Pragtig gerenoveer. Ons het vooraf aandete en ontbyt bestel en kan net sê die lamb shanks was van-die-been-afval sag en my vr...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Sauer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoek van Market- en Queen-straat, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Hanover Luxury Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Market- en Queen-straat, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bfb672114a01aaea948448632cf21cfbf004de6a94a26c66486400f69464b87f7e734b4469e710876527cd8a22389dd1827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Corner of Market and Queen Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.068096022061 24.444169494512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang